
Events for October 16, 2020 › Whats On
Day Navigation
5:00 pm
Die Bôrdienghuis bied aan: Pierre van Schalkwyk
Kom ontmoet Chad van Suidooster in lewende lywe by die Bôrdienghuis in Wellington! Pierre van Schalkwyk is ‘n akteur, regisseur, liedjieskrywer en sanger wie besig is om diep spore te trap. “Entertaining people, making them laugh, making them think about life. That is the feeling I crave.” Sy debuut album, “Studentejare”, is nou onlangs vrygestel.
Find out more »