Kom ontmoet Chad van Suidooster in lewende lywe by die Bôrdienghuis in Wellington! Pierre van Schalkwyk is ‘n akteur, regisseur, liedjieskrywer en sanger wie besig is om diep spore te trap. “Entertaining people, making them laugh, making them think about life. That is the feeling I crave.”
Sy debuut album, “Studentejare”, is nou onlangs vrygestel.
Sy debuut album, “Studentejare”, is nou onlangs vrygestel.
Deure maak 17:00 oop vir
en
. Die vertoning begin 19:00. Kaartjies is R100 pp.
Bespreek nou jou kaartjie by Alma (082 964 9352)
.

