Alle fans van Glaskas, sowel as enige ander cool mense, kom bederf jouself by die Bôrdienghuis Teater in Wellington met ‘n intieme akoestiese kuiersessie saam met die legendariese Deon Meiring! Word meegevoer deur hierdie bekroonde liedjieskrywer en sanger se talent, en geniet sy eerlike, aweregse siening oor liefde en die wêreld om ons.
Donderdag 15 Oktober 19:00 begin die vertoning, maar deure maak oop 17h00 vir
en
. Kaartjies is R130 pp.
Donderdag 15 Oktober 19:00 begin die vertoning, maar deure maak oop 17h00 vir
Bespreek nou jou plek per Whatsapp by Alma (082 964 9352) 

