
Upcoming Events
March 2021
+ Export Listed Events
Under the Tree at Bordienghuis
Join us at the Bôrdienghuis Teatre. R100 per person. For bookings, contact Jeannine on 061 156 5386. Delicious pizzas on sale!
Find out more »Luna Paige by Die Bôrdienghuis
Op Saterdag 13 Maart tree Luna Paige op by Die Bôrdienghuis. Paige se konserte word gekenmerk deur haar stories en soms tong-in-die-kies kommentaar oor ons goeie ou vriend, die lewe. Haar stem en melodieë is meesleurend. Sedert haar eerste amptelike opname en vrystelling in 1999 het Luna 6 albums agter haar naam. Sy het die laaste paar jaar gefokus op die ontwikkeling van 'n verskeidenheid musiekteaterproduksies. Onder andere, Smeltkroes, wat te sien was as deel van die Tuin van Digters…
Find out more »