
Events for October 15, 2020 › Whats On
Day Navigation
5:00 pm
Die Bôrdienghuis bied aan: Deon Meiring
Alle fans van Glaskas, sowel as enige ander cool mense, kom bederf jouself by die Bôrdienghuis Teater in Wellington met ‘n intieme akoestiese kuiersessie saam met die legendariese Deon Meiring! Word meegevoer deur hierdie bekroonde liedjieskrywer en sanger se talent, en geniet sy eerlike, aweregse siening oor liefde en die wêreld om ons. Donderdag 15
Find out more »