
Upcoming Events
Tuin van Digters 2020
TUIN VAN DIGTERS IN NOVEMBER 2020 HULDIG DIGTER, VERTALER EN SKRYWER DANIEL HUGO Die negende jaarlikse Tuin van Digters-fees, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, sal in 2020 op 27 tot 29 November saam met NB-Uitgewers/Publishers as medeborg by die Breytenbach Sentrum in Wellington, sowel as op sosiale media platforms, aangebied word. Daniel Hugo, digter, woordmeester, vertaler, redakteur, keurder, proefleser en vele meer, wat op 26 Februarie 2020 sy 65ste verjaardag gevier het en al meer as 40 jaar deel…
Find out more »Smeltkroes by Tuin van Digters
Tuin van Digters grendels slotte sleutels 27 - 29 November Breytenbach Sentrum Wellington SMELTKROES ’n Aangepaste uittreksel uit Smeltkroes, ’n NATi-ondersteunde produksie wat in 2021 sy debuut maak Te siene Saterdag 28 November 13:00 – 14:00 | by die Akkoordtent Met: Luna Paige, Ramon Alexander, Frazer Barry, Devonecia Swartz, Breyten Treurnnicht, Jolyn Phillips, Shirmoney Rhode, Annemie Nel, Shaun Johannes, Muneeb Hermans en Henry Steel Regie: Nicole Holm By Tuin van Digters moontlik gemaak deur PEN Afrikaans en PEN International Afrikaanssprekendes…
Find out more »