Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die Bôrdienghuis bied aan: Koos Kombuis

October 2 @ 5:00 pm - October 3 @ 9:00 pm

“Van my geboorte kan ek nie veel onthou nie. Ek weet wel dat dit gebeur het kort voor teetyd op 5 November 1954 in ‘n kraaminrigting in Duiwelspiek, Kaapstad. André le Roux du Toit is ek gedoop, maar op skool reeds het ek die bynaam Koos gekry.”- Die een, die enigste, Koos Kombuis is vir twee aande by die Bôrdienghuis in Wellington te sien (2 en 3 Oktober).

As jy gedink het “Almal wil ‘n huisie by die see hê”, moet jy sien hoe almal baklei vir ‘n plekkie in die teater.

Moenie uitmis op Lisa se Klavier-note wat jou gaan wegvoer na lande ver van hier . . . Want ons het Koos lief, lief soos die Kaap.

Bespreek nou jou plek per Whatsapp by Alma: 082 964 9352. Kaartjies kos R150 per persoon. Slegs enkele kaartjies nog beskikbaar.

Details

Start:
October 2 @ 5:00 pm
End:
October 3 @ 9:00 pm
Event Category:

Venue

Die Bôrdienghuis Teater
14 Burger Street, Wellington 7655
Wellington, South Africa 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
Whatsapp by Alma:082 964 9352