30 Oktober sluit ons die maand op ‘n hoogtepunt af met die een, die enigste: Bottomless Coffee. “Husband & Wife Multi-Instrumentalist Folk Rock Duo, Lourens and Esté Rabé making songs about life, love, blues and breakfast.”
Kaartjiekoste beloop R150 pp.
Kaartjiekoste beloop R150 pp.
Die vertoning begin 19h00, maar soos altyd; val 17h00 in om die atmosfeer van die Bôrdienghuis en die fabelagtigheid van die Tuin van Digters te geniet.
Bespreek nou jou kaartjie per Whatsapp by Alma (0829649352).

