Ons het Sewe Oseane deurkruis. Die water was min, maar Andriëtte kom:
24 Oktober by die Bôrdienghuis Teater in Wellington buite onder die boom!
Die vertoning begin om 18h30, maar deure maak al 16h30 oop sodat jy ietsie te drinke en ‘n pizza kan geniet, of net vrede vind in die digterstuin.

Ons verwelkom Deon Meiring terug om te open vir Andriëtte.
Kaartjiekoste is R170pp.
Bespreek betyds per Whatsapp jou kaartjie by Alma (0829649352)
.