Die talentvolle blues-rock musikant, Albert Frost, kom vermaak ons terwyl hy tussen sy akoestiese en elektriese kitaar gaan wissel en asemrowede liedjies gaan speel. ‘n Gehoorlik, Louwna Booysen, beskryf sy musiek as volg: “Albert Frost se musiek het ‘n Ubuntu Ngumuntu Ngabantu - ‘We live through others, I am because we are.’ kwaliteit.”
Die vertoning begin 19:00, maar deure open om 17:00 vir drankies en gourmet pizzas.
Kaartjieskoste is R150pp.
Bespreek nou jou plek per Whatsapp by Alma (082 964 9352).
Kaartjieskoste is R150pp.
Bespreek nou jou plek per Whatsapp by Alma (082 964 9352).

