-
KURK Kontemporêr
KURK. KURKPROP. KURKTREK: KURKPROP PROMOSIES KURKKontemporêr is geleë in die Breytenbach Sentrum in Wellington (Burger Straat). Die Breytenbach Sentrum, oorspronklike woonhuis van Breyten Breytenbach dien nou as gemeenskapsentrum en oase vir kunsliefhebbers. KURKKontemporêr dien as die visuele spasie waar sensoriese kunste vanuit Wellington bemark word. ‘n Verskeidenheid wyne read more
