
Events for September 5, 2020 › Whats On
Day Navigation
6:30 pm
Luna Paige 5 September
Luna Paige vier in 2020 haar 21ste jaar in die musiekbedryf. Paige het ‘n spesiale vertoning ontwikkel waarin sy haar nuwe musiek en kreatiewe skryfwerk vernuftig saamgeweef het in ‘n konsert by name van 21 Jaar Later. Dié vertoning het gedebuteer by vanjaar se Woordfees. Dit was die eerste en laaste keer wat gehore Luna
Find out more »