Loading Events

« All Events

WELLINGTON VLV 90jr

November 7 @ 9:00 am

Datum skuif agv Covid 19
90 jarige viering van VLV tak met gasspreker Hannes van Wyk .Ons hou ‘n Feestee en sluit ook die Boks vir ‘n Boervrou projek af op Wellington .
Heerlike teetafel met vonkelwyne by kaartjie ingesluit . R150 pp.
0832649834

Details

Date:
November 7
Time:
9:00 am
Event Category:

Venue

NG Kerk Wellington Noord – Wellington Noord Geloofsgemeenskap
MacCronestraat 11
Wellington, South Africa 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2763