Op 24 September vier ons Erfenis. AKA Braaidag
Hou hierdie “event” dop vir inligting oor hierdie virtuele braaidag en hoe jy betrokke kan raak.
Daar sal deur die dag verskeie kunstenaars wees wie tuiskonserte aanbied, lekker pryse, kompetisies en nog meer.
Doendinge voor die fees:
Stof jou albasters, kettie en windbuks af.
Polish jou rooster.
Bestel jou steak en wors.
Beplan jou braaibroodjieresep.
Dansskoene - stof af!
Piekniekkombers - of spuit af die tuinstel
Koelboks
Stof jou albasters, kettie en windbuks af.
Polish jou rooster.
Bestel jou steak en wors.
Beplan jou braaibroodjieresep.
Dansskoene - stof af!
Piekniekkombers - of spuit af die tuinstel
Koelboks

