Spring gou om jou kaartjie te boek vir 9 Oktober wanneer Valiant weer by die Bôrdienghuis kom kuier.
Deure maak al 16:30 oop vir
en
.
Show begin om 18:30.
Bespreek nou jou kaartjie by almanel95c@gmail.com of 0829649352.
Ons is opgewonde om saam met julle by die Bôrdienghuis te kuier! 
Moenie laat hierdie Sonvanger by jou verby glip nie

