Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Orrel – Kerskonsert (Johann Enslin)

November 22 @ 4:30 pm - 5:30 pm

Wellington-Noord se orrelis, Johann Enslin, vier 25 jaar as orrelis met ‘n unieke kersmusiekkonsert.
Toegang is gratis – maar ‘n kollekte sal opgeneem word om kostes te dek.
Deure sal vanaf 16:00 oopmaak om nodig COVID-skanderings te doen.

Details

Date:
November 22
Time:
4:30 pm - 5:30 pm
Event Category:

Venue

NG Kerk Wellington Noord – Wellington Noord Geloofsgemeenskap
MacCronestraat 11
Wellington, South Africa 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2763