Indien jy nog altyd wou verf is die werkswinkel dalk net vir jou. Alles ingesluit en bekende Wellington kunstenaar en voormalige kuns dosent Michelle Hamman - Wright bied dit vir ons aan. Kom leer bietjie tegnieke en neem jou meesterstuk huistoe.