Veertig dae en veertig nagte se soektog is verby . . .Valient Swart is op pad!
Een intieme sessie saam met die Mystic Boer
Vrydag 18 September by die Bôrdienghuis Teater in Wellington.
Kaartjies is R150 per persoon.
Bespreek nou jou kaartjie by almanel95c@gmail.com of 0829649352.

