Nog net 10 weke van 2020 oor en ons het nog geen rede gehad om op te dress nie; ons het eintlik nognie eers rede gehad om ons pajamas uit te trek nie
.
Ons gaan sekerlik nie dat die jaar ons so onder kry nie!
Dagboek Vrydag 4 Desember! Maskerbal
.
Wellington Formeel.
Gaskunstenaar: Juan Casey

R550 pp - 3 gang ete & wyne ingesluit. Ons sal maar moet dans soos op daai eerste skool sokkie met lang stywe arms 1.5m uit mekaar 

.
Daar is beperkte spasie; bespreek so gou moontlik per e-pos aan admin@KURK.co.za, of koop aanlyn by www.stukkiekaap.co.za

Doel van die funksie:
1. Kom uit die huis en geniet n aand saam.
2. Fondswerwing vir n paar gesinne wie swaar deur Lockdown getref is.

**Covid 19 voorsorgmaatreëls geld.
**Daar sal n taxidiens beskikbaar gestel word op vooraf bespreking.
** Die perseel moet 23:45 ontruim wees; met Covid19 regulasies, sal jou glasskoen verdwyn en koets in n pampoen verander na 24:00