Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hekelwoorde @ Bôrdinghuis Teater Wellington

September 17 @ 11:00 am - 1:00 pm

Voorlesings, gesels, lag, en net vrouwees en sommer vir ‘n slag ordentlik menswees. Bôrdinghuis het die heel lekkerste pizzas wat jy kan bestel as die lus jou beetpak, en ook ‘n kontantkroeg vir langbeensit en geniet.

Kaartjies is R100 pp, en daar is plek vir 50 mense.

Stuur asb vir my ‘n email na tania@hekelwoorde.co.za om jou en jou hartsmens(e) se plek te bespreek.

Details

Date:
September 17
Time:
11:00 am - 1:00 pm
Event Category:

Venue

Die Bôrdienghuis Teater
14 Burger Street, Wellington 7655
Wellington, South Africa 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
0611 565 386