Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

stukkieKERSFEES

December 14, 2020 @ 9:00 am - December 28, 2020 @ 9:00 am

stukkieKERSFEES is die stukkieKAAP pop-up kers, kuns, geskenk en wynwinkel waarvoor almal gewag het.
Tussen 14 Desember 2020 en 31 Desember 2020 sal jy al die wonderlike Wellington wyne, ‘n verskeidenheid kuns en crafts, en vele geskenk opsies alles onder een dak aantref.
Hoe gerieflik.
Kom loer in.
Vir hierdie periode neem ons die Premier Industrial Distributors gebou oor, en bedank die span en eienaars vir hul goedhartigheid. Dis lekker ouens daai!
Uitstallers wie graag sal wil deel in hierdie kerswinkel-mark kan meer inligting kry per e-pos aan admin@kurk.co.za

Details

Start:
December 14, 2020 @ 9:00 am
End:
December 28, 2020 @ 9:00 am
Event Category:

Venue

27 Distillery Rd
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map