Loading Events

« All Events

Schalk Bezuidenhout – Schalk Sing Sleg at Neo Venue

May 30 @ 5:30 pm - 7:00 pm

Show name – Schalk Sing Sleg

Doors Open at 17:30

Show starts at: 19:00

Schalk Bezuidenhout is bekend as ’n vreeslose én skreeusnaakse komediant. Sy videos op Instagram en Facebook is vir tienduisende Suid-Afrikaners die beste lagmedisyne sedert die lockdown begin het. Op 30 Mei tree Schalk in Wellington op met ’n splinternuwe vertoning, wat Afrikaanse stand-up komedie met vlymskerp oorspronklike liedjies en musiek – oor alles en nog wat – kombineer. Schalk mag dalk koor gesing het op skool en hy was selfs ‘n Kanarie op die silwerdoek, maar die slotsom is: Schalk sing sleg. Schalk deel die verhoog met talentvolle musikant Wesley van der Westhuizen. O ja, Wesley speel verskeie instrumente, Schalk tree dus nie op met backtracks soos een of ander snotkop met ‘n snor nie. Kom tuit jou ore en lag jouself ’n papie, want Schalk se liedjies sal jou laat mis, eet, slaap, herhaal én skater!

Tickets available online via Quicket as well as a delicious burger which can be pre ordered.

There will also be a bar available

*no food and beverages and allowed to be brought onto the property*

Details

Date:
May 30
Time:
5:30 pm - 7:00 pm
Event Category:

Venue

Neo Venue
Bainskloof Road,
Wellington, South Africa 7655 South Africa
+ Google Map
Website:
http://kleinevalleij.co.za/