Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Rian Malan & Vermaaklikheid Bakery Orkes by Die Bôrdienghuis Teater

April 24 @ 7:00 pm

Die Bôrdienghuis Teater in Wellington bied aan Rian Malan, Guy Tillim en die lieflike Hannah Loewenthal. Hulle tower met musiek uit die sigeunerhart van Oos-Europa, maak ‘n draai in Joodse horas en tango met Bob Dylan. ‘n Mengelmoes van alles wat aards is. Musiek wat jou laat verlang en musiek wat jy nooit sal vergeet nie, soos Malan se Bloekomboom.
Saterdag 24 April 2021
5 uur pizza en wyn
7 uur vertoning
R120 pp
Besprekings: Jeannine 0611 565 386

Details

Date:
April 24
Time:
7:00 pm
Event Category:

Venue

Die Bôrdienghuis Teater
14 Burger Street, Wellington 7655
Wellington, South Africa 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
0611 565 386