Loading Events

← Back to Events

Wellington Wines

Upcoming Events

December 2017

Kêrels by Kerslig

December 22 @ 7:00 pm

Kom sluit die jaar af met 'n feestelike Piekniekstyl kerskonsert vir die hele gesin. Bring 'n kampstoel, kers en piekniekmandie, en geniet die aand in die pragtige Wellington. Kaartjies is beskikbaar by Bovlei proelokaal of aanlyn www.quicket.co.zateen R120 pp of R50 vir kinders. Kaartjies sluit n Kersverrassing in en 'n donasie aan 'n plaaslike liefdadigheidsorganisasie. Speel ook self kersvader...bring 'n donasie vir die 4-voetvriende of ou klere en speelgoed. Langlewe kos is ook welkom. Piekniekmandjies kan vooraf bestel word. Navrae kan…

Find out more »
+ Export Listed Events