Loading Events

← Back to Events

Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes

+ Google Map
Fonteinstraat
Wellington, Western Cape 7655 South Africa

Upcoming Events

March 2018

Silwerkruin Basaar

March 2 @ 5:00 pm - 9:00 pm

Die jaarlikse Basaar is een van Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes se Hoof fondsinsamelingsprojekte vir die jaar en vind op Vrydag 2 Maart 2018 vanaf 17:00 by Silwerkruin (Bainstraat Ingang word gebruik) Daar is reeds kaartjies beskikbaar by SIlwerkruin Ontvangs vir heerlike Hoender Braai kaartjies @ R70 per persoon. Die gasstofies en vure sal reeds van vroeg af hoog brand en daar sal Jaffles,Hamburgers,Boerewors rolle,gevulde vetkoeke,sosaties,basaar poeding en pannekoek ook te ete wees. Daar sal ook handwerk en wit olifant…

Find out more »
+ Export Listed Events