Raphael and Gail Cornelius of Kuilsriver were the lucky recipients of this instant cellar and when he received the phone call to inform him, he had to promptly sit down.
The Corneliuses do not have a cellar but they will be storing the wine in their garage until they have made other plans. In the mean time friends and family are eagerly awaiting invitations to the hospitable Cornelius family.
When asked what they will be doing with all the wine the answer was: ‘Drink every drop’.
Wellington wyn genoeg vir 'n skrikkeljaar
By die onlangse Wellington Wynoesfees het die gewilde 365 kompetisie weereens geseëvier en vele nuwe bewonderaars gemotiveer om deel te neem aan die enigste kompetisie wat elke dag van die jaar ‘n bottel wyn op jou tafel plaas. In 2012 het dit beteken dat ongeveer 20 landgoedere, kelders en plase moes bydra tot die 366 bottels wyn.
Raphael en Gail Cornelius van Kuilsrivier was die gelukkige wenners van hierdie kitskelder en toe Raphael die oproep en nuus ontvang moes hy letterlike gaan sit sodat dit kon insink.
The Corneliusse het nog nie ‘n kelder nie en die garage sal moet dien as stoorkamer tot hulle ander planne beraam het. Intussen staan familie en vriende tou om uitgenooi te word na die gasvrye paartjie se huis.
Toe die vraag gevra word wat hulle met al die wyn gaan maak was die antwoord: ‘ Elke druppel uitdrink!’




