Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Wellington-bekendstelling van Rympies vir Kleintjies en Kleuters

November 25 @ 10:30 am - 12:00 pm

Jy word genooi na die bekendstelling van Rympies vir Kleintjies en Kleuters.

Dié opvolger van die topverkoperbundel Rympies vir Pikkies en Peuters bevat ‘n keurversameling van digby 400 verse vir drie- tot vyfjariges en is saamgestel deur Suzette Kotzé-Myburgh, Gertie Smit en Riana Scheepers.

As voormalige dosent en hoof van ‘n kleuterskool beskik samesteller Gertie Smit oor meer as 30 jaar se ervaring in Grondslagfase-onderrig.

Johan van Lill, radio-aanbieder en opvoedkundige en een van Gertie se oudstudente, sal met Gertie en Suzette Kotzé-Myburgh in gesprek wees.

Daar sal boekverkope wees en versnaperinge sal bedien word.

RSVP teen 17 November by rsvp@nb.co.za

Details

Date:
November 25
Time:
10:30 am - 12:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
073 435 1022
Website:
www.breytenbachsentum.co.za