Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Valiant Swart in Die Bôrdienghuis

July 19 @ 6:00 pm - 8:00 pm

Die Wellingtonner en gewilde sanger, liedjieskrywer en akteur Valiant Swart is op Vrydag 19 Julie in Wellington vir sy jaarlikse optrede in Die Bôrdienghuis in die Breytenbach-sentrum. Hy sal mooi stories vertel tussen sy gewilde en bekende liedjies en vir ’n spesiale aand in sy tuisdorp sorg. Die vertoning begin om 20:00 en pizza’s en drinkgoed kan van 18:00 gekoop word. Kaartjies kos R150 per persoon en kan bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

 

Details

Date:
July 19
Time:
6:00 pm - 8:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2786
Website:
www.breytenbachsentum.co.za