Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Valentynsdag piekniek met Kaleidoskoop

February 14 @ 7:00 pm - 10:00 pm

Romantiese valentynsdag konsert met Kaleidoskoop.
R135 per kaartjie.
Kaartjies te koop op www.quicket.com of www.kaleidomusiek.co.za
Gratis bottel wyn vir elke twee kaartjies. Bestel ‘n piekniek mandjie by wine@doolhof.com of bring jou eie een.
Hekke open om 18:00. Geen eie drank sal toegelaat word nie. Wyn, bier, wynglase en ys sal verkoop word. Bring kontant.

Details

Date:
February 14
Time:
7:00 pm - 10:00 pm
Event Category:

Venue

Doolhof Wine Estate
Bovlei Rd
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 6911