Loading Events

« All Events

‘TRIBUTE TO ABBA’ IS TERUG BY DIE BÔRDIENGHUIS

January 26 @ 6:00 pm - 8:00 pm

Mike & The Harmonix is terug in Wellington met hulle gewilde Tribute to Abba! Die keer op die buiteverhoog by die Breytenbach-sentrum.
Kom sit in die buitelug en luister hoe Mike McCulley (van die destydse McCulleys Workshop) en sy talentvolle groep musikante en sangers al Abba se gewildste liedjies sing. Fernando, Mama Mia, Dancing Queen,Thank you for the music en vele meer.
Kaartjies vir die vorige konserte is blitsvinnig uitverkoop. Die konsert begin Saterdag 26 Januarie 2019 om 20:00 by Die Bôrdienghuis en kaartjies kos R150 per persoon. Pizza’s en wyn kan al van 18:00 gekoop word. Bespreek by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 8732786.

Details

Date:
January 26
Time:
6:00 pm - 8:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
073 435 1022
Website:
www.breytenbachsentum.co.za