Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Sokkie Aand met Brendan Peyper by Hoërskool Hugenote 26 Februarie 2018

February 26 @ 6:30 pm - 11:00 pm

DIRKIEG PRODUKSIES Bied Aan:
Sokkie Aand met Brendan Peyper live @ Hoërskool Hugenote Maandag 26 Februarie 2018.

Kaartjies kan vooraf gekoop word by Hoërskool Hugenote se ontvangs, of by die Leerling Leiers.
Daar is net ‘n beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar vir die aand so maak maar seker om voor die tyd een te koop anders kan kaartjies op die aand ook by deur gekoop word indien daar nog beskikbaar is. Updates sal gegee word op hierdie event groep ivm hoeveel kaartjies nog beskikbaar is en wanneer dit uitverkoop is.

Moenie hierdie geleentheid mis nie!

Deure Open 18h30
‘n DJ sal Sokkie Musiek speel tot so 20h15 waarna Brendan en sy Band sal show tot 21h30.
Hy sal beskikbaar wees vir fotos en handtekeninge na afloop van sy show en die DJ sal nog musiek speel tot so 22h30/23h00 waarna die aand sal eindig.
Daar sal ‘n Snoepie wees met eet en drinkgoed.

Hierdie Event is oop vir die publiek en nie net vir die Hoërskool nie so kom geniet gerus ‘n aand van goeie musiek en lekker dans!
Daar is ‘n Gallery wat so 140 Mense kan vat vir die persone wat graag die show sal wil sit en kyk en verder is die dansbaan groot vir die persone wat wil Sokkie.
Vir Navrae Kontak Dirkie Gildenhuys by:
082 415 8000
dirkiegproduksies@gmail.com

Details

Date:
February 26
Time:
6:30 pm - 11:00 pm
Event Category:

Venue

Hugenote Hoerskool
Blouvlei Road
Wellington , Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2111
Website:
https://http://www.hugenoteskool.co.za/