Loading Events

« All Events

Skilderklas- Sonsondergang & Figuur

April 4 @ 9:30 am - 12:00 pm

Kom leer hoe om ‘n sonsondergang te skilder en ‘n figuur. Die klas word maklik en stapsgwys aangebied, perfek vir beginners asook gevorderde studente.

Die spesifieke skilderwerk wat in die klas gedoen word word nie herhaal nie, maar die tema kan deur die jaar herhaal. Bespreek nog vandag jou plekkie, beperkte spasie beskikbaar.

Koffie en tee is ingesluit, indien jy graag iets anders vir jouself wil saambring is jy baie welkom.

Onthou jou ou hemp/ voorskoot en ‘n ou lappie! Bespreek nog vandag jou plek. Beperkte spasie.

R200 – eie akrielverf en 200mmx150mm skilderdoek (eie kwasse en palet)

R280 – eie akrielverf, skilderdoek van 200mmx 150mm ingesluit (eie kwasse en palet)

R350 – akrielverf en skilderdoek, asook alle benodighede is ingesluit

Details

Date:
April 4
Time:
9:30 am - 12:00 pm
Event Category:

Venue

Continental China Wellington
Kollege St Wellington
Cape town, South Africa
+ Google Map