Loading Events

« All Events

Silwerkruin 50ste Verjaarsdag

April 25 @ 6:30 pm - 10:30 pm

Kom vier saam met ons Silwerkruin se 50ste Verjaarsdag op 25 April 2019 om 18:30 in die Bordienhuis Tuin by die Breytenbachsentrum in Wellington.
Gaste kan op aankoms ‘bn verskeidenheid soppe geniet, vir die hoofgereg is daar “Gourmet” Hamburgers & skyfies op die spyskaart en vir ‘n nagereg op soet happie.
Jy kan heerlik saam met vriende en familie kuier terwyl Newton in die agtergrond vir ons gaan vermaak met sy musiek.
Ons benodig nog ‘n paar gasvrouens om tafels van 10 vol te maak.

Details

Date:
April 25
Time:
6:30 pm - 10:30 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
073 435 1022
Website:
www.breytenbachsentum.co.za