Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Saamkuier-oggend @ Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes

August 3 @ 10:00 am - 1:00 pm

Bring jou vriendinne en kom kuier heerlik saam met ons op 3 Augustus 2019 by Wellington Noord kerksaal om 10:00
Vir net R150 is daar ‘n buffet tafel met ‘n verskeidenheid van soet en sout na hartelus.
Terwyl almal saam ‘n glasie vonkelwyn geniet gaan Elsabe du Plessis vir ons bietjie vermaak op die verhoog en ‘n paar kitskos wenke met ons deel.
Daar gaan ook ‘n optrede wees van die bekende Hugenote Laerskoolkoor – Kategorie wenners van landwye Sing in Harmonie – kompetisie.

Details

Date:
August 3
Time:
10:00 am - 1:00 pm
Event Category:

Venue

Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes
Fonteinstraat
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map