Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Paarl FM LynDans 2019 @ Rembrandt Mall

February 23 @ 9:00 am - 12:00 pm

Paarl FM hou n Lyn Dans Kompetisie, 23 Februarie 2019, by Rembrandt Mall vanaf 9h00-12h00

#Paarl96.7FM
#HouNMeisieInSkool
#LynDans2019
NUWE DATUM: 23 Februarie 2019Studies toon dat tienermeisies, tussen die ouderdomme van 12 en 18, wat nie Sanitere doekies kan bekostig nie, tot ‘n vyfde van hul hoërskoolopleiding kan verloor omdat hulle nie toegang tot vroulike higiëneprodukte het nie – en te skaam is om skool toe te gaan tydens hulle menstruasie periode.

Sluit aan by ons veldtog en help om ‘n verskil in ‘n jong meisie se lewe te maak

Inskrywingsgeld is ‘n pak Sanitêre Doekies per persoon per span
Vir meer inligting, kontak: info@paarl967fm.co.za of 073 899 4670

In samewerking met Rembrandt Mall, LJ Projects en Edgar J Petersen, Bootscooters S.A. Dance Studio
#MeerMusiek
#MeerAfrikaans
#JouHarmonieVanKlanke

 

Details

Date:
February 23
Time:
9:00 am - 12:00 pm
Event Category:

Venue

Rembrandt Mall
Paarl, western cape South Africa + Google Map