Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

As… ons maar net geweet het – bespreking oor depressie.

February 24 @ 11:00 am - 2:00 pm

As… ons maar net geweet het is ’n bespreking oor depressie in die Breytenbach Sentrum, Wellington, deur ’n paneel wat die siekte – en verlies – aan eie lyf gevoel het: skrywer en joernalis Dana Snyman, wat sy verloofde verloor het, psigiater Cobus McCallaghan, wat sy 21-jarige dogter verloor het, pediater Gerrit de Villiers, wat sy 16-jarige seun verloor het, en gespreksleier Lizette Rabe, wat haar 21-jarige seun verloor het.

Details

Date:
February 24
Time:
11:00 am - 2:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
073 435 1022
Website:
www.breytenbachsentum.co.za