Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Mymymy by die Bordienghuis

November 18 @ 8:00 pm - 10:00 pm

Mymymy maak uiteenlopende “synth” gedrewe pop musiek in Afrikaans en Engels. Musiek uit hulle debut EP “Ons s’n is Beter” en talle nuwe materiaal word uitgevoer deur Conrad van Breda (Analoë Sintetiseerder) en Jana Oosthuizen (Stem). Met gepaardgaande video materiaal, lirieke met byt en bonatuurlike klanke behoort hierdie vertoning nie misgeloop te word nie.

Details

Date:
November 18
Time:
8:00 pm - 10:00 pm
Event Category:

Organizer

Mymymy

Venue

Bordienghuis
Wellington, South Africa + Google Map
Website:
http//:www.breytenbachsentrum.co.za