Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Mike & The Hormonix: A Tribute to the Beatles @ Breytenbach Sentrum

March 30 @ 6:00 pm - 8:00 pm

Die gewilde Mike McNully and The Harmonix is weer terug op Die Bôrdienghuis se buiteverhoog na hulle suksesvolle Tribute to Abba wat oral vol uiters gewild was – ook vroeër vanjaar by die Breytenbach-sentrum.

Dié keer is dit op Saterdag 30 Maart met Mike and the Harmonix ‘s Tribute to The Beatles. As with the Abba tribute, The Beatles are brought to life with high energy and phenominal musicianship!

Die vertoning begin om 20:00 en pizza’s en drinkgoed kan van 18:00 gekoop word. Kaartjies kos R150 per person en kan bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

Details

Date:
March 30
Time:
6:00 pm - 8:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2786
Website:
www.breytenbachsentum.co.za