Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Makietie op die plein

December 1 @ 9:00 am - 7:00 pm

‘n Heerlike kosmark in ons eie dorp. Heeldag kuier met lekker musiek, koffie, wyn, kos wat jy daar kan eet, kos wat jy huistoe kan neem. Kom koop koekies & beskuit vir die vakansie. Lekker tuisgemaakte produkte as geskenke.

Details

Date:
December 1
Time:
9:00 am - 7:00 pm
Event Category:

Venue

Wellington Moederkerk Saal
Church St
WELLINGTON, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 1561