Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kerssangdiens 2017 – Noordkerk

November 19, 2017 @ 7:00 pm - 8:00 pm

Wellington-Noord bied vanjaar op 19 November om 19:00 weer ‘n kerssangdiens aan. Kom deel in ‘n aand met pragtige voorlesings, geskryf deur Fourie Rossouw en voorgelees deur die akteur, Marco Spaumer.

Die bekende Louis Loock en André Terblanché is ook daar, saam met Stephan Lombaard, Schalk Wasserman (slagwerk), Haylee Joorst (Trompet). Johann Enslin en Winand Grundling sal optree as orreliste.

Die kore van Hugenote Laerskool (o.l.v. Leana Engelbrecht) en Hugo Rust Laerskool (o.l.v. Rita Moodie) sal ook optree.

Details

Date:
November 19, 2017
Time:
7:00 pm - 8:00 pm
Event Category:

Venue

NG Kerk Wellington Noord – Wellington Noord Geloofsgemeenskap
MacCronestraat 11
Wellington, South Africa 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2763