Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Karen Brynard gesels met skrywer Bettina Wyngaard @ Breytenbach Sentrum

May 16 @ 6:30 pm - 7:00 pm

Bettina Wyngaard se tweede boek, Vuilspel in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum in Wellington bekendgestel. Die misdaadskrywer Karen Brynard sal met haar gesels. Wyngaard is ’n Overbergse skrywer, dromer en aktivis en haar debuutroman, Troos vir die gebrokenes, is in 2010 met die Jan Rabie Rapport-prys bekroon.

Dit bekendstelling kos R30 per persoon en sluit wyn en ligte eetgoed in. Bespreek by 084 501 0355 / 021 873 7376 of thebooktraders@gmail.com

Details

Date:
May 16
Time:
6:30 pm - 7:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2786
Website:
www.breytenbachsentum.co.za