Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Jennifer Zamudio Live at Die Bordienghuis 6 Feb 2020

February 6 @ 7:00 pm - 11:00 pm

Jennifer Zamudio is ‘n bekende Suid-Afrikaanse sangeres. Haar musiek is lewendig en energiek, maar sy sing ook die mooiste ballades. Sy skryf vele van haar eie liedjies self en speel ook kitaar. Jennifer het reeds 11 solo-albums agter haar naam!

Kom geniet die aand saam met ons, terwyl Jennifer vir ons vermaak met haar ongelooflike talent en persoonlikheid!

6 FEBRUARIE 2020
Die Bordienghuis, by die Breytenbach Sentrum
14 Burger Straat, Wellington

Kaartjies is R100 per persoon en besprekings kan by teater@breytenbachsentrum.co.za gemaak word.

Die kontant kroeg sal oop wees, en die heerlikste pizza kan ook bestel word.

Die geleentheid sal om 18h00 oopmaak vir die wat vooraf ‘n pizza wil geniet en lekker kuier voor die show begin!

Hierdie konsert is ter ondersteuning van die Lions Club.

Details

Date:
February 6
Time:
7:00 pm - 11:00 pm
Event Category:

Venue

Die Bôrdienghuis Teater
14 Burger Street, Wellington 7655
Cape town, South Africa 7655 South Africa
+ Google Map