Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Jan van Tonder en Die verevrou by Boekklub

August 15 @ 6:30 pm - 7:00 pm

Die gewilde skrywer Jan van Tonder praat met Johann Nel by die Breytenbach-boekklub oor sy jongste boek, Die verevrou. Die gesprek is om 18:30 vir 19:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum. Dit kos R30 per persoon en sluit wyn en ligte eetgoed in. Bespreek by 084 501 0355 / 021 873 7376 of thebooktraders@gmail.com

Details

Date:
August 15
Time:
6:30 pm - 7:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2786
Website:
www.breytenbachsentum.co.za