Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Interskole 2019 – Doemsa-Aand

August 16 @ 6:30 pm - 11:30 pm

Alle Ouers, Oud-Skoliere en Vriende van Hugenote word hiermee vriendelik uitgenooi na ons Doemsa-aand.

Vanjaar se Doemsa-aand word gehou by die bekende wynlandgoed, Imbuko en beloof om ‘n besonderse aand te wees.

Ons skop die aand af met die voorstelling van ons 1ste-spanne waarna ons dadelik met die funksie begin. Newton & Co verskaf die aand se musiek.

Teen R200 ontvang jy ‘n verwelkomingsdrankie, interskole wynglas en ‘n spitbraai-ete.

Die R50-kaartjies kan jy kom saam kuier/dans en ontvang jy ook ‘n glas en verwelkomingsdrankie.

Daar is ‘n kontantkroeg beskikbaar.

Kaartjies is te koop by die Hoërskool. Skakel gerus 021-873-2111 of stuur ‘n e-pos na maraisa@hugenoteskool.co.za

Details

Date:
August 16
Time:
6:30 pm - 11:30 pm
Event Category:

Venue

Imbuko Wines
Bo Dal Rd,
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 7350