Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Groep-uitstalling by Breytenbach-sentrum

December 8 @ 11:00 am - 12:00 pm

Die Breytenbach-galery in Wellington vier Kersfees met ‘n wye verskeidenheid mediums en kunstenaars en gaan kunswerke verkoop teen verlaagde pryse. Dis ‘n sakpas, “koop en pak in ” viering vir die Kerskous.

Die uitstalling, Pandora’s Box, open op Saterdag 8 Desember om 11:00 in die galery in die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington en is tot einde Januarie te sien. Kom woon gerus die opening by en geniet ’n glasie wyn.

Pandora’s Box is ‘n ligte, speelse groepuitstalling met verskeie kunstenaars soos Gustav Bester, liekie Fouche, Betta Steyn,

Marinda du Toit, Carla Botes, anja van wyk, Jacques Dhont, Anton Brink, Lecia de Waal, Ella Cronje, Anthony Harris en vele meer.

For more information contact 083 415 0002 / 021 864 2988 / galery@breytenbachsentrum.co.za

Details

Date:
December 8
Time:
11:00 am - 12:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
073 435 1022
Website:
www.breytenbachsentum.co.za