Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Frida Kahlo Chalk verf klas by ‘Die Stasie Fees

May 5 @ 10:00 am - 2:00 pm

Die ATKV tak van Wellington bied weereens die Stasiefees aan en soos voorheen is ons bevooreg om weer hier te kan klas aanbied. Hierdie is ‘n Fees vir die gemeenskap, aangebied deur die gemeenskap waar alle stalletjiefooie aangewend word om van die fees ‘n sukses te maak en waarde tot die lewens van die breë Wellington-gemeenskap toe te voeg.

Hierdie jaar gaan ons bietjie in die voetspore van die alombekende Mexikanse kunstenaar Frida Kahlo stap en die mees ongelooflikste item maak om huis toe te neem.

Kom kuier saam met ons en gebruik die geleentheid om jou kreatiwiteit vlerke te gee.

Die klas begin stiptelik om 10h00 en by 14h00 kan jy saam met jou kunswerk die res van die fees geniet.
Die koste is R450pp
Bespreek sommer vinnig om pek te verseker by:

Besprekings: kgie45@gmail.com
Kontak Cecile 0824913840 of Karin 0824827344
Crafts
Painting

Details

Date:
May 5
Time:
10:00 am - 2:00 pm
Event Category:

Venue

Kleinevalleij
Bovlei Road,
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
082 840 2928 | 079 172 0229
Website:
http://www.kleinevalleij.co.za/