Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ELVIS BLUE IN WELLINGTON

January 26 @ 6:00 pm - 8:00 pm

Die gewilde Elvis Blue skop 2018 Vrydagaand 26 Januarie af met ‘n vertoning in Die Bordienghuis by die Breytenbach Sentrum in Wellington.
Dit konsert begin 20:00. Kom al van 18:00 – daar is heerlike pizza’s en wyn en ander drinkgoed te koop.
Kaartjies kos R130 per persoon en kan bespeek word by 021 873 2786 of teater@breytenbachsentrum.co.za

Details

Date:
January 26
Time:
6:00 pm - 8:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
073 435 1022
Website:
www.breytenbachsentum.co.za