Loading Events

« All Events

Breyten, ‘n voorlesing deur Chris van Niekerk

January 18 @ 11:00 am - 1:00 pm

BREYTEN –
’n voorlesing deur Chris van Niekerk.

‘n persoonlike keuse uit die werk van Breyten Breytenbach.

“Voorlees van gedigte is vir my meer as ’n passie; en ek kies wat vir my betekenis het, of wat my roer of selfs in die wreedheid van die woord my hart kan uitmekaar ruk of my laat skater van die lag.

Dis ’n skoonmaak met woorde wat die hart en siel uitvars en die nuwe winde van die woord laat inwaai. ”
– Chris.

R100pp
Tyd: 11h00
Pizza, kroeg en Chris se heerlike tuisgemaakte roomys.

Details

Date:
January 18
Time:
11:00 am - 1:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 2786
Website:
www.breytenbachsentum.co.za