Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bovlei buitelug fliek en mark aand!

November 24, 2017 @ 8:00 pm - 11:00 pm

Kom geniet ‘n heerlike aand saam met Wellington Wines by ons BOVLEI BUITELUG FLIEK & MARK AAND!

Vrydag, 24 November 2017 om 20:00
Fliek: “Liewe Kersfeesvader, alles gaan ok wees”
Kaartjies: R120 pp (R100 vir wynklub lede), Kinders onder 12 jaar: R50, Kinders onder 7 jaar: Gratis toegang.

Ingesluit:
‘n glas wyn of sap, piekniekglas, springmielies en melktert.
Bring gerus u kampstoele en piekniekmandjie saam
Opwindende mark stalletjies en kindervermaak om na uit te sien

Kaartjies is beskikbaar by Quicket, en ook by Wellington Wines (Bovlei & Storkery Weg)
Ouderdomsbeperking van vliek: PG10-12

Uitnodiging aan uitstallers:
Enige uitstellers wat belangstel om ‘n stalletjie te bespreek kan hul aansoek aan marketing@wellingtonwines.com stuur asb.

In geval van reen – skuif die fliek na die perskelder.

Ons sien baie uit na ‘n heerlike en opwindende aand saam!

Geen wyn word verkoop of verskaf aan persone onder 18 jaar.

Details

Date:
November 24, 2017
Time:
8:00 pm - 11:00 pm
Event Category:

Organizer

Wellington Wines
Email:
Marketing@wellingtonwines.com

Venue

Wellington Wines at Bovlei
Bains-Kloof, Bainskloof Rd
Wellington , Western Cape 7654 South Africa
+ Google Map
Phone:
021 873 1582
Website:
http://www.wellingtonwines.com/