Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bekendstelling van Eisteddfod-pret

March 17 @ 10:30 am - 1:00 pm

RSVP: rsvp@nb.co.za teen 12 Maart 2018

Aandag alle opvoeders, eisteddfod-afrigters, ma’s en eisteddfod-deelnemers: Moeg gesoek na materiaal vir eisteddfod-kompetisies? Julle soektog eindig hier! Ons nooi julle na die bekendstelling van Eisteddfod-pret: Gedigte, monoloë en samesprake vir die laerskool. Die bydraers sal in gesprek wees met Huisgenoot se boekeredakteur, Elna van der Merwe.

Datum: Saterdag 17 Maart
Tyd: 10:30 vir 11:00
Plek: Bôrdienhuisteater, Breytenbach Kultuursentrum, Wellington
RSVP: rsvp@nb.co.za teen 12 Maart 2018

Details

Date:
March 17
Time:
10:30 am - 1:00 pm
Event Category:

Venue

Breytenbach Sentrum
14 Burger Street, PO Box 365
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
073 435 1022
Website:
www.breytenbachsentum.co.za